tag:blogger.com,1999:blog-7695252226419199512.post7090251568006778807..comments2011-04-24T07:49:34.499-07:00Comments on Kayla versus the World: My (un)vacation and the deep end of the university swimming poolKaylahttp://www.blogger.com/profile/05030084997147767551noreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-7695252226419199512.post-12828717546402121132011-04-24T07:49:34.499-07:002011-04-24T07:49:34.499-07:00That is really helpful. It provided me a number of...That is really helpful. It provided me a number of ideas and I'll be placing them on my web site eventually. I'm bookmarking your blog and I'll be back. Thanks again!

cialis onlineAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7695252226419199512.post-7293248878619832922010-04-15T09:01:36.693-07:002010-04-15T09:01:36.693-07:00My liewe, pragtige, brawe, verbasende, gorgeous Lo...My liewe, pragtige, brawe, verbasende, gorgeous Lovey Loux! Thanks. Ek wens ek kon jou regtig laat verstaan hoe thrilling dit vir my is om jou blog te lees, maar jy sal net eendag rerig kan weet as jy self 'n ouma is, wat elke dag, elke uur, altyd verlang...

My trots op jou ken geen perke nie.zakernahttps://www.blogger.com/profile/00953127992748848221noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7695252226419199512.post-57355862992095973522010-04-15T04:54:00.972-07:002010-04-15T04:54:00.972-07:00Klasse eindig op die 14de Mei, maar my laaste eksa...Klasse eindig op die 14de Mei, maar my laaste eksamen is op die 5de Junie... Booo! Haha. Maar dan is ek klaar tot die 18de Julie. Ek mis julle! Mwah!Kaylahttps://www.blogger.com/profile/05030084997147767551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7695252226419199512.post-35435826771515645902010-04-15T00:55:22.877-07:002010-04-15T00:55:22.877-07:00My liefste Kaylakind!
Dit was sooooooo lekker om ...My liefste Kaylakind!

Dit was sooooooo lekker om jou by die huis te he. My kop spin nou nog bietjie as ek dink aan watse besige twee weke dit was, maar die beste was om jou te sien elke dag, jou in die huis te hoor en jou energie om my te voel.

Ek is baie trots op jou. Jy kies keer op keer die moeilikste weg, want jy weet dit gaan jou die meeste leer en laat groei as persoon. En ek bewonder die manier wat jy pyn en ongemak en challenge hanteer. Ek is so opgewonde om te sien hoe jy jou lewe gaan aanhou lewe; voluit en volhard.

So, Benjamin Marais het jou steke uitgehaal? Oulik. Se asseblief vir hom baie, baie dankie dat hy so mooi na jou kyk en so lief is vir jou. Dit was vir my lekker om my skoenseun te sien ook die vakansie. Dis vir my die lekkerste: 'n huis vol van my mense wat raas en lag en eet en gesels.

Ek is jammer die bus was so goor.

Ons moet gesels oor die Mei/June/Julie vakansie! My kalender se jou vakansie is van die 14e Mei tot die 18e Julie. Whew! Dis 10 weke! Sal jy vir my check wanneer die regte datums is. Ek wil 'n road trip of twee beplan...

Liefde, liefde, liefde!
MamHahanlihttps://www.blogger.com/profile/07441146612815140905noreply@blogger.com