tag:blogger.com,1999:blog-7695252226419199512.post9182943614925976932..comments2011-04-24T07:49:34.499-07:00Comments on Kayla versus the World: The Universe Is Shaped Exactly Like The Earth - If You Go Straight Long Enough, You'll End Up Where You Were...Kaylahttp://www.blogger.com/profile/05030084997147767551noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-7695252226419199512.post-54735926851810782502010-08-13T06:09:18.746-07:002010-08-13T06:09:18.746-07:00Oh Wise One... ja, die Bybel (iewers in Jakobus, d...Oh Wise One... ja, die Bybel (iewers in Jakobus, dink ek) waarsku dat die tong 'n vuur is, wat 'n hele woud kan afbrand. "Responsible reporting" moenie goed vertel wat goed kan vernietig nie, al is dit waarheid? En ongelukkig verkoop nasty rumours koerante. Kant het gevoel mens is moreel verplig om ALTYD die waarheid te vertel... maar is mens nie ook moreel verplig om nie mense seer te maak nie? Jy lyk vet in daai nuwe jeans van jou - waar, maar nasty. Of is dit beter om nasty te wees, sodat jy die persoon beskerm teen ander mense? As sy die jeans uittrek, ja. As sy nooit weer met jou praat nie?zakernahttps://www.blogger.com/profile/00953127992748848221noreply@blogger.com